Monthly Archives: April 2008

MAGALIESBURGSE AANDLIED

Woorde: G.G. CILLIÉ Musiek: S.A. Volkswysie; verwerk: G.G. CILLIÉ Hoed my as ek my gaan neerlê, grote God, wat altyd waak. O, beskerm my deur u Almag as die kwade my genaak. O, vergeef my al my sondes, dan lê … Continue reading

Posted in Algemeen | Tagged | 9 Comments

LunsKuns 2006…

Wie onthou hierdie?

Posted in Algemeen | Tagged , , , , | Leave a comment

Lekker lank… lekker nat…

Lekker lank lekker nat die watertjies het vêr gespat! Almal vuil wil-wil huil sal nou in ‘n bed wil skuil. Baie moeg hard geswoeg sal deur die probleme wroeg. Afgesien van die sesuur wekker was die dag verskriklik lekker. Groep … Continue reading

Posted in 2008, Kampblad, Selfbehoud | Tagged , , | Leave a comment

“Hey julle, is dit musiek?”

Skepties, clueless en klein stap ons van die bus af. Soos gevangenes word ons vergesel. Daar word front shots geneem. Met ‘n graaf en beitel word ons stomgeslaan deur die seuns wat besig is om ons vyfster wildernis-badkamer vir die … Continue reading

Posted in 2008, Kampblad, Selfbehoud | Tagged , , | Leave a comment

Nuwe Gasteboek: SêMeer…

Na baie jare spog die Lunsklip webblad nou weer met ‘n gasteboek. Daar is nog heelwat Brits op die blad maar Andreas sal vir ons moontlik aandag kan gee met ‘n vertaling of twee. Die gasteboek het ‘n sekuriteitsmeganisme om … Continue reading

Posted in Algemeen, Kommentaar | Tagged , | Comments Off

Selfbehoud

Selfbehoud … Dié woord maak ons benoud ons het gekom met benoude bene en dadelik begin met die dag se bedrywighede Ons leer mekaar nog uur vir uur ken en probeer om boontjies van neef Cronjé te wen Alhoewel die … Continue reading

Posted in 2008, Selfbehoud | Tagged , , | Leave a comment

Olifantjies

Bertus en Albertien van Heerden behoort aan oom Jan en tannie Janie en woon in Pretoria. De Wet en Marlize le Roux is neef Malan en tannie Lizelle se kinders en kom van Potchefstroom af. Bertus kamp nou al twaalf … Continue reading

Posted in 2008 | Tagged , , | 1 Comment

Oom Jan Praat: “Lunsklipgoud”

Dit was vanjaar my veertiende kamp op Lunsklip nadat ek in die jaar van die Buffel ( 1995) begin en die Sterretjiekursus saam met neef Louis gedoen het. Daardie jare het ons gereeld in die Offisierevergaderings moes opstaan en sê … Continue reading

Posted in 2008, Offisiere | Tagged , | Leave a comment

Dankie Guss!

Die nuwe webblad lyk baie goed, dankie vir die moeite en tyd wat jy hierin sit!

Posted in Kommentaar | Tagged | 2 Comments

Ikone

Wys my wie bly in jou vra my, raak my, vat my hart sê my voel jy hoe dit brand wil jy by my wees vanaand Rock daai lyfie vertel my jy wil my ou bly my in die bos … Continue reading

Posted in 2008 | Tagged , | 1 Comment