Een kommentaar to 'Onder ‘n Kareeboom'
Skryf in op die Kommentaar met RSS or TrackBack to 'Onder ‘n Kareeboom'.
:: Trackbacks/Pingbacks ::
No Trackbacks/Pingbacks
Hier sit (of lê) ons in die veld onder ‘n kareeboom, die sonstrale wat so plek-plek kolle op die hangmat warm maak. Die radio raas in die agtergrond terwyl mense sinnelose inligting deurgee. Selfbehoud probeer hul bes om nie te verdwaal nie, Steven probeer sy bes om Koekie in die hande te kry. Die kitaar wat Marius speel is heeltemal uit, maar om een ander rede pla dit min, want hier is ek rustig, hierdie is my stukkie vrede. Weg van die geraas en die gejaag van dit wat ons doen vir ‘n lewe.
Anders as die vlieg wat lastig is, is daar min wat pla. Die vraag ontstaan, hoekom kamp ons net een keer ‘n jaar? O ja, voor ek vergeet, waar is die Main Train?
Danie Moller

0 dae.
tot Lunsklip 2010.
Toe jy daar gele het het jy seker al geweet dat jy een van die Windgatte van 2008 sal wees. Maar weereens welkom in die Windgat binnekring. Ons is nie baie in getalle nie, maar die kamp kan nie sonder die nederiheid wat uit ons straal nie.
Well done.