Sondag by Sterretjies

Sterrtjie 2008Na middagete het ons lesinggewer, meneer Chris Reynecke, hom skielik uit die voete gemaak. Dus moes ons twee-liggaambrein- aanbieder die interessante vuurlesing uitdink …

Net jammer dat meneer Louis die foutjie begaan het om die gras langs die verhoog óók aan die brand te steek.
By noodhulp het Arina vir ons nuwe lid, Johan, deurgetrek (met CPR die drie H’s en baie simpatie) na ‘n groot noodgeval.

Dankie Arina. Hoop meneer Chris vat ons nou vir die swem …

This entry was posted in 2008 and tagged , . Bookmark the permalink.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>