Taakmag Praatjies

Lunsklip is nie ‘n gebou, ‘n terrein of ‘n plek.
Dis nie ‘n saal of ‘n kombuis of ‘n trek.
Dis die mense en herinneringe wat op Lunsklip kom kamp.
Die woorde en konserte van die kinders en offisiere.
Die kampleiers en legendes wat hul merk hier kom maak in mense se lewens wat vir altyd by hul sal bly.
Dis die liedjies en die gebede en die dae in die veld.
Dis die vure en die reën, en parades en lag.
Niks kom daarby en niks is so eg.
Soos ons liefde vir die plek, die mense en ons Skepper.

Taakmag

This entry was posted in Offisiere and tagged . Bookmark the permalink.

One Response to Taakmag Praatjies

  1. Louwrens says:

    Ek ken van Lunsklip toe julle nog in beplaning was. Maar waarom die Engels op die webblad ? Is dit nodig óf noodsaaklik. Mense was daar gevorm daarsonder

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>