Archive for April 8th, 2008

Olifantjies

red -

Bertus en Albertien van Heerden behoort aan oom Jan en tannie Janie en woon in Pretoria.
De Wet en Marlize le Roux is neef Malan en tannie Lizelle se kinders en kom van Potchefstroom af.
Bertus kamp nou al twaalf jaar op Lunsklip en die res van hulle tien jaar. De Wet en Bertus is ewe oud [...]

Read More..>>

Oom Jan Praat: “Lunsklipgoud”

red -

Dit was vanjaar my veertiende kamp op Lunsklip nadat ek in die jaar van die Buffel ( 1995) begin en die Sterretjiekursus saam met neef Louis gedoen het. Daardie jare het ons gereeld in die Offisierevergaderings moes opstaan en sê hoe lank ons al kamp, en dan het ek die Offisiere bewonder wat al sewe [...]

Read More..>>

Dankie Guss!

andreas -

Die nuwe webblad lyk baie goed, dankie vir die moeite en tyd wat jy hierin sit!

Read More..>>

Login