Die nuwe webblad lyk baie goed, dankie vir die moeite en tyd wat jy hierin sit!
Bewaring
Lunsklip
Voortrekkers
Recent Comments
- Christoph Booysen on OnthouMeer
- Hendrilien on Keurgroepe 2011
- Hendrilien on KEURKAMP 2010
- Christo Strauss on OnthouMeer
- Ane Lombaard on Kampbriewe en vorms vir Lunsklip 2011
Aanhalings
“Hierdie tye leer ons om mededeelsaamheid tot lewensfilosofie te verhef. Wat die hemele ons skenk bo en behalwe ons karigste behoeftes, beskou ons as trustgoed wat ons moet aanwend ten bate van ons mede-broers in die verdrukking.”
deur Roland Schickerling - 13 Junie 1901, Hoe Ry die Boere - Joernaal uit die Tweede Vryheidstryd
Dis ‘n plesier! Was lekker en opwindend om die nuwe blad op te sit. Ek hoop nou net mense is nie so geintimideer dat hulle nie weet wat om te doen nie. Ek weet nie hoe om dit meer eenvoudig te maak nie.
Ek hoop maar mense beging deelneem nou en dan. Lunsklip is mos nie vir sussies nie…
Dit lyk fantasties guss; dankie vir al jou harde werk.