Bewaring
Lunsklip
Voortrekkers
Recent Comments
- Christoph Booysen on OnthouMeer
- Hendrilien on Keurgroepe 2011
- Hendrilien on KEURKAMP 2010
- Christo Strauss on OnthouMeer
- Ane Lombaard on Kampbriewe en vorms vir Lunsklip 2011
Aanhalings
“Jeug word omgewe deur 'n frisse en delikate sentiment wat, soos die geur van 'n blom, verdwyn namate die jare verbygaan. Soos 'n man ouer word, verstomp die werklikheid sy verbeelding en begin sy ideale krom trek.”
deur Roland Schickerling - 11 Junie 1901, Hoe Ry die Boere - Joernaal uit die Tweede Vryheidstryd
Monthly Archives: April 2008
Ek vir Jou…
Lunsklip het my vanjaar laat dink aan Chris Cameleon se CD “Ek vir jou.” Elke liedjie volg op die vorige een en stel die fases voor in ‘n verhouding tussen twee geliefdes. “Eerste oogopslag” – Lunsklip slaan jou asem weg … Continue reading
Taakmag Praatjies
Lunsklip is nie ‘n gebou, ‘n terrein of ‘n plek. Dis nie ‘n saal of ‘n kombuis of ‘n trek. Dis die mense en herinneringe wat op Lunsklip kom kamp. Die woorde en konserte van die kinders en offisiere. Die … Continue reading
Onder ‘n Kareeboom
Hier sit (of lê) ons in die veld onder ‘n kareeboom, die sonstrale wat so plek-plek kolle op die hangmat warm maak. Die radio raas in die agtergrond terwyl mense sinnelose inligting deurgee. Selfbehoud probeer hul bes om nie te … Continue reading
Sondag by Sterretjies
Na middagete het ons lesinggewer, meneer Chris Reynecke, hom skielik uit die voete gemaak. Dus moes ons twee-liggaambrein- aanbieder die interessante vuurlesing uitdink … Net jammer dat meneer Louis die foutjie begaan het om die gras langs die verhoog óók … Continue reading
Liewe Lunsklip Offisiere
Dankie vir die leiding, dankie dat ek uit julle ervaring kan leer. Dankie vir julle onvoorwaarde-like verbintenis tot die Lunsklip ideaal. Dankie vir harde werk en opofferings. Dankie dat julle soveel omgee vir die Afrikanerjeug. Dankie dat julle saam beplan … Continue reading
In my hart…
In my hart glo ek dat ‘n mens nog nie werklik gekamp het totdat jy op Lunsklip gekamp het nie, en meer as enigiets anders is dit oor die mense – want die mense op Percy Fyfe IS Lunsklip. Dit … Continue reading
Noodwendig Musiek
‘n Noot vir die aankoms om onsekerheid te kul. ‘n Noot vir al die stapwerk ‘n noot vir al die dril. ‘n Noot vir plesier – een vir Afrikaans ‘n noot wat voet kriewel tot dit deftig dans. ‘n Noot … Continue reading
Ballade van ‘n eks-Verkenner
So ek moet bieg: Ek was teleurgesteld in my nuwe offisier-ervaring op Lunsklip. Ek is nie meer ‘n Selfie óf ‘n Varia-lid óf ‘n Sterretjie nie, en skielik moet ek myself (en ander) vermaak en werk doen(?). Ek het half … Continue reading
Liewe Selfbehouder
Dankie dat jy Lunsklip gekies het. Dankie dat jy kreatief was, dat jy opgewonde was, dat jy hard gewerk het. Dankie dat jy uitgehou en aangehou het. Dankie dat jy om verskoning gevra het. Dankie dat jy my op my … Continue reading
Liewe Lunsklip
Dit was vroegmiddag toe ek van die teerpad afgedraai het. Ek het by die spoorweg-oorgang gewag dat die trein verbyry voor ek op jou bekende grondpaaie gekronkel het tussen die klipkoppies en maroelabome deur. Vlagkoppie staan trots in die vlakte. Met die indraai agter die vlagpale, lê die vreugde vlak in my oë. Continue reading