Monthly Archives: May 2008

Stortbeurte en Koudkry…

Selfbehoud al kry jy koud … Vandag is kamp-Sondag en ons begin die dag met ‘n lekker laatslaap. Ons het ‘n ongelooflike mooi vlagparade gehad. Ons smul aan ‘n misterieuse kleurvolle ontbyt. Wel misterieus wat die melk betref … Pienk, … Continue reading

Posted in 2008, Kampblad, Selfbehoud | Tagged , , | Leave a comment

Boerevertellings en ander…

Na ‘n vroeë aand slapie staan ‘n goed toegeruste Selfbehoudgroep op om die dag ten volle te benut. Na ‘n asemrowende oefening sit die Selfies in diep gedagte – beter bekend as slaap – terwyl die raakvat seremonie oor 2008 … Continue reading

Posted in 2008, Kampblad, Selfbehoud | Tagged , , | Leave a comment

Waar is daardie slideshows?

Die “videos” wat julle gesien het op die kamp kan nou afgelaai word. Onthou asb dat dit baie groot files is en jy dalk eers vir pa/ma moet vra of jy dit maar kan aflaai. Daar is 4 episodes. Die … Continue reading

Posted in Algemeen, Selfbehoud | Tagged , , | Leave a comment

Lunsklip is oppie “map”

As jy nie weet hoe om by Lunsklip uit te kom nie, gaan kyk gerus op die web by GoogleMaps Om een of ander rede is die “zoom” nie reg nie. “Zoom” maar net uit dan kan jy beter sien. … Continue reading

Posted in Algemeen, Kampleier, Kommentaar | Tagged , | 1 Comment