Lunsklip is oppie “map”

Geplaas Deur red

As jy nie weet hoe om by Lunsklip uit te kom nie, gaan kyk gerus op die web by

GoogleMaps

Om een of ander rede is die “zoom” nie reg nie. “Zoom” maar net uit dan kan jy beter sien.

Alternatiewelik kan jy GoogleEarth oopmaak en ons ook daar kry. GoogleEarth

May 5th, 2008

Een kommentaar to 'Lunsklip is oppie “map”'

Skryf in op die Kommentaar met RSS or TrackBack to 'Lunsklip is oppie “map”'.

  1. Karin said,

    Kan ons dalk ‘n link kry oor die kampterrein en wat ons beplan om te doen deur die FOPF stigting? Sodoende kan ons bepaal wat die behoefte tov die kampterrein is. Voorstelle en positiewe terugvoer ens. Net ‘n gedagte..??

:: Trackbacks/Pingbacks ::

No Trackbacks/Pingbacks

Antwoord hierdie kommentaar

Login