Archive for September, 2009

Keurkamp 2009

red -

Beste Verkenner, ouer, kommandoleier, offisier,
Ons jaarlikse keurkamp vind hierdie jaar plaas vanaf 11-14 Desember. Volg hierdie skakel om die inskrywingsbrief in te vul en stuur dit asseblief terug na Janie van Heerden, ons kampsekretaresse.
Vriendelike groete,
Jan van Heerden
Kampleier

Read More..>>

Vriende van Percy Fyfe: Stigtingsvergadering amper afgebrand…

red -

Ek het gemengde gevoelens. Aan die een kant is daar slegte nuus maar aan die ander is daar groot geleentheid.
Eers die slegte kant: Lunsklip kampterrein is die afgelope twee dae gedeeltelik vernietig in ‘n veldbrand wat buite beheer geraak het. Ons weet nog nie wat die omvang van die skade is nie maar dis so [...]

Read More..>>

Login