Beste Verkenner, ouer, kommandoleier, offisier,
Ons jaarlikse keurkamp vind hierdie jaar plaas vanaf 11-14 Desember. Volg hierdie skakel om die inskrywingsbrief in te vul en stuur dit asseblief terug na Janie van Heerden, ons kampsekretaresse.
Vriendelike groete,
Jan van Heerden
Kampleier