Archive for November, 2009
Keurkamp 2009 Kampbrief
red - Nov 24th, 2009
Beste Verkenner, ouer, kommandoleier, offisier,
Ons jaarlikse keurkamp vind hierdie jaar plaas vanaf 11-14 Desember.
Jy kan die kampbrief met kampreels en inligting oor wat jy gaan nodig kry hier aflaai.
Vriendelike groete,
Jan van Heerden
Kampleier
