Keurkamp 2009 Uitslae: Keurgroepe 2010

Die afgelope naweek is die Verkenners wat keurkamp deurloop het gekeur vir die onderskeie keurgroepe vir 2010. Hier is die uitslae.

Buitegroep 2010

Olga Lombard
Anina Jansen van Rensburg
Jana Kruger
Mercia Prinsloo
Cecile Bisschoff
Jeanne-Louise Lamont
Helena Grobler
Francois Germishuizen
Rean Combrink

Varia 2010:

Christiaan Smit
Chris Oberholzer
Heinrich Moller
Christiaan Thiart
Laura Hardy
Vanessa Hills

Baie geluk aan elkeen wat keurkamp deurgeloop het en aan hierdie mense wat gekeur is.

This entry was posted in Algemeen and tagged , , . Bookmark the permalink.

One Response to Keurkamp 2009 Uitslae: Keurgroepe 2010

  1. Karin says:

    Baie geluk aan jul elkeen wat die uitdaging aanvaar en oorwin het!Nou is jy nie net MEER nie, Jy WEET jy is MEER!
    Sien jul op Lunsklip 2010..
    Nig Karin

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>