Bewaring
Lunsklip
Voortrekkers
Recent Comments
- Christoph Booysen on OnthouMeer
- Hendrilien on Keurgroepe 2011
- Hendrilien on KEURKAMP 2010
- Christo Strauss on OnthouMeer
- Ane Lombaard on Kampbriewe en vorms vir Lunsklip 2011
Aanhalings
“Die gewyde majesteit van die dagbreek oor die veld! Dis 'n wonderlike belewenis om die yl, donsige wolkies te sien verkleur van swart na purper, van purper na rooi, goud, oranje, rooskleurig en wit; om die verheffende gevoel te kry en die lewensbloed deur jou are te voel bruis; die koel, doubelaaide lug in jou neus, verkwiklik en welriekend. Jy is een met die lewe en die skepping terwyl jy voortry oor die ontwakende veld en die wuiwende nat gras van die rante en vlaktes. Dis anders as die ewe pragtige sonsondergang wat 'n dag afsluit, 'n afmattende reis ten einde bring, en jou laat dink aan die einde en die dood in plaas van die vars en fris begin van die lewe vol verwagtings en hoop. Die aanbreek van 'n nuwe dag oor die veld laat hoop en emosies en ambisies in jou ontsluimer soos niks anders dit doen nie. 'n Mens leef in harmonie met die skepping en voel te veel soos die verhewe wese waarin ons besig is om te ontwikkel, om jag te maak op die verskrikte veld-diere wat wegdraf of in hulle gate terugvlug.”
deur Roland Schickerling - 13 Augustus 1901, Hoe Ry die Boere - Joernaal uit die Tweede Vryheidstryd
Author Archives: red
Keurkamp
Hier is die keurkamp-brief vir verkenners: Keurkamp 2011
KEURKAMP 2010
Kampbrief en Vorms Hier is die kampbrief en vorm vir Keurkamp 2010 Keurkamp 2010 Kampbrief Keurkamp 2010 Inskrywingsvorm
Posted in Algemeen, keurkamp, Selfbehoud
1 Comment
Lees voor jy kamp…
AS jy ingeskryf het vir Lunsklip 2010, lees asseblief eers hierdie kampbrief. Verkenner Kampbrief Lunsklip 2010
KAMPBRIEWE EN VORMS VIR LUNSKLIP 2010
Kliek op die gepaste skakel hieronder: Lunsklip Kampbrief 2010 Verkenner Inskrywingsvorm 2010 Offisiere Inskrywingsvorm 2010 Opgaaf Vorm 2010
Posted in Algemeen
Leave a comment
Keurkamp 2009 Uitslae: Keurgroepe 2010
Die afgelope naweek is die Verkenners wat keurkamp deurloop het gekeur vir die onderskeie keurgroepe vir 2010. Hier is die uitslae. Buitegroep 2010 Olga Lombard Anina Jansen van Rensburg Jana Kruger Mercia Prinsloo Cecile Bisschoff Jeanne-Louise Lamont Helena Grobler Francois … Continue reading
Keurkamp 2009 Kampbrief
Beste Verkenner, ouer, kommandoleier, offisier, Ons jaarlikse keurkamp vind hierdie jaar plaas vanaf 11-14 Desember. Jy kan die kampbrief met kampreels en inligting oor wat jy gaan nodig kry hier aflaai. Vriendelike groete, Jan van Heerden Kampleier
Keurkamp 2009
Beste Verkenner, ouer, kommandoleier, offisier, Ons jaarlikse keurkamp vind hierdie jaar plaas vanaf 11-14 Desember. Volg hierdie skakel om die inskrywingsbrief in te vul en stuur dit asseblief terug na Janie van Heerden, ons kampsekretaresse. Vriendelike groete, Jan van Heerden … Continue reading
Vriende van Percy Fyfe: Stigtingsvergadering amper afgebrand…
Ek het gemengde gevoelens. Aan die een kant is daar slegte nuus maar aan die ander is daar groot geleentheid. Eers die slegte kant: Lunsklip kampterrein is die afgelope twee dae gedeeltelik vernietig in ‘n veldbrand wat buite beheer geraak … Continue reading
Nuwe Minister van Waterwese en Omgewingsake…
“Ons moet volhoubaar begin leef en besef klimaatsverandering is ’n werklikheid.” Lees meer hier: Sonjica glo nog altyd bekommerd oor water
Posted in Bewaring
Leave a comment
Wat’s Nuut?
Beste Lunsklipper, Ons het onlangs nuwe byvoegings tot ons internet blaaie gemaak. 1. Facebook. Ons het ‘n lys van Lunsklip liedjies van alle tye geplaas. Gaan gerus na ons Facebook blad en stem vir jou gunstelling Afrikaanse Lunsklip liedjies of … Continue reading