Bewaring
Lunsklip
Voortrekkers
Recent Comments
- Koos Reyneke on MAGALIESBURGSE AANDLIED
- Christoph Booysen on OnthouMeer
- Hendrilien on Keurgroepe 2011
- Hendrilien on KEURKAMP 2010
- Christo Strauss on OnthouMeer
Aanhalings
“Jeug word omgewe deur 'n frisse en delikate sentiment wat, soos die geur van 'n blom, verdwyn namate die jare verbygaan. Soos 'n man ouer word, verstomp die werklikheid sy verbeelding en begin sy ideale krom trek.”
deur Roland Schickerling - 11 Junie 1901, Hoe Ry die Boere - Joernaal uit die Tweede Vryheidstryd
Author Archives: red
Lunsklip Kampbrief en Vorms vir 2009
Kliek op die gepaste skakel hieronder: Lunsklip Kampbrief 2009 Verkenner Inskrywingsvorm 2009 Offisiere Inskrywingsvorm 2009 Opgaaf Vorm 2009
Navraag Vorm
Indien jy enige navraag oor die kamp het, vra gerus hier. Vul net die verlangde velde in en druk die “Stuur” knoppie.
Keurkamp 2008 Uitslae
Liewe Verkenner, Baie geluk aan die volgende keurgroeplede vir Lunsklip 2009! Annemarie Olivier Buitegroep Magde-Mari Greeff Buitegroep Marie Lombard Buitegroep Karien Van Niekerk Buitegroep Jenna Barnardt Buitegroep Jana Roos Buitegroep Zelda Vd Walt Buitegroep Yolandi Laubscher Buitegroep Janine Laubser Buitegroep … Continue reading
Keurkamp 2008 Brief en Inskrywingsvorm
Indien jy Keurkamp 2008 wil bywoon gaan jy die kampbrief asook die inskrywingsvorm benodig. Kry dit hier => Kambrief en Inskrywingsvorm
Belangrike Datums vir 2008 en 2009
Hier is ‘n paar belangrike datums wat jy solank in jou dagboek kan aanteken. Die eerste is 2008 se Keurkampdatum. Die laaste twee is 2009 se Selfbehoud en Keurkampdatums onderskeidelik. Keurkamp 2008 – 5 tot 8 Desember 2008 Lunsklip 2009 … Continue reading
Stortbeurte en Koudkry…
Selfbehoud al kry jy koud … Vandag is kamp-Sondag en ons begin die dag met ‘n lekker laatslaap. Ons het ‘n ongelooflike mooi vlagparade gehad. Ons smul aan ‘n misterieuse kleurvolle ontbyt. Wel misterieus wat die melk betref … Pienk, … Continue reading
Boerevertellings en ander…
Na ‘n vroeë aand slapie staan ‘n goed toegeruste Selfbehoudgroep op om die dag ten volle te benut. Na ‘n asemrowende oefening sit die Selfies in diep gedagte – beter bekend as slaap – terwyl die raakvat seremonie oor 2008 … Continue reading
Waar is daardie slideshows?
Die “videos” wat julle gesien het op die kamp kan nou afgelaai word. Onthou asb dat dit baie groot files is en jy dalk eers vir pa/ma moet vra of jy dit maar kan aflaai. Daar is 4 episodes. Die … Continue reading
Lunsklip is oppie “map”
As jy nie weet hoe om by Lunsklip uit te kom nie, gaan kyk gerus op die web by GoogleMaps Om een of ander rede is die “zoom” nie reg nie. “Zoom” maar net uit dan kan jy beter sien. … Continue reading
MAGALIESBURGSE AANDLIED
Woorde: G.G. CILLIÉ Musiek: S.A. Volkswysie; verwerk: G.G. CILLIÉ Hoed my as ek my gaan neerlê, grote God, wat altyd waak. O, beskerm my deur u Almag as die kwade my genaak. O, vergeef my al my sondes, dan lê … Continue reading