Comments for lunsklip.org.za

Comment on OnthouMeer by Christoph Booysen
ek was 1998 buitegroep. wanneer kamp ons weer?

Ek het nodig om bietjie uit te kom .

Comment on Keurgroepe 2011 by Hendrilien
Middag,

Kan jul dalk vir my se wanner die keurkamp van 2011 gaan wees?

Comment on KEURKAMP 2010 by Hendrilien
More,

Het jul dalk al die datum van die Keurkamp vir 2011?

Groete,

Hendrilien

Comment on OnthouMeer by Christo Strauss
Selfbehoud 1989

Sterretjie 1994

Kosgemaak 1995,6, en 7

vir Mariette ontmoet in die kombuis, en ons is nou 9 jaar getroud met 2 kjinners. Bly lekker in Somerset Wes.

Comment on Kampbriewe en vorms vir Lunsklip 2011 by Ane Lombaard
Is opsoek na die opgaafvorm vir 2011? groete Ane

Comment on MAGALIESBURGSE AANDLIED by Cornè van Zyl (Coetzee)
U kan die bladmusiek kry in die FAK sangbundel.

Comment on MAGALIESBURGSE AANDLIED by Cornè van Zyl (Coetzee)
Hierdie bewoording is volgens my kennis nie korrek nie. My oupa was Fanie Coetzee en oom Frans Fouchè was oupa se neef. Ons het as kinders die lied heel dikwels saam gesing in die ou Afrikaans-Hollands woorde. Ek het ‘n blaai uit ‘n skryfblok in my besit  waarop my oorlede pa nog in sy eie handskrif die lied in Hollands neergeskryf het. Die lied was waarskynlik ‘n ou Hollandse gediggie wat deur my familie uit Holland hierheen gebring is en wat waarskynlik vantevore soos ‘n gebed gebruik was. Prof Cillie het raakgeloop en toe getoonset. Hier onder volg die woorde soos wat ons dit gesing het en soos wat my pa dit neergeskryf het. Ek was nie seker of my pa se spelling korrek was nie en het ‘n Hollandssprekende vriend gevra om net die nodige korreksies aan te bring indien nodig. Daar was enkele woorde wat volgens hom net nie korrek gespel was nie, maar aan die res is daar niks verander nie.

Leg my om te slapen neder

Goede God die altyd waakt

Wil my in u gunst bewaren

Als het kwade my genaakt.

Ach vergeef my al myn sonden

Dan leg ik my hooft hier neer,

Dan doet die dood nog hel my vrezen

Want gy zyt myn heil o Heer.

Neemt my ouers en my vrienden

En bewaar hen dezen nacht

Opdat morgen by die ontwaken

U die lof zy toegebracht

Comment on OnthouMeer by Anton Versteeg
Kern 87

Comment on OnthouMeer by Schalk Versteeg
Selfbehoud 1988

Kerngroep 1989

In Pretoria en vanjaar ‘n Offisier geword.

Comment on Kampbriewe en vorms vir Lunsklip 2011 by Abrahamh
As jy wil inskryf vir Lunsklp Selfbehoud is jy welkom! Jy moet net ‘n Voortrekker wees. Dis die enigste voorvereiste.