Die Nelson Mandela Metropolitaanse Universiteit se sakeskool gaan kursusse in omgewingsdenke en omgewingsbestuur aanbied in vennootskap met die Wildernis-stigting van Suider-Afrika. […]
Al die projekte wat die regering soek om teen 2013 sowat 10 000 gigawatt-uur (GWh) se hernieubare krag te verskaf, kan reeds teen die derde kwartaal van 2010 aangewys word. […]
Mense in die kernkragbedryf sê graag hernieubare elektrisiteit is “geen oplossing” nie en is slegs geskik vir spitstyd-kragvraag en nie vir basis-elektrisiteit nie. […]
’n Kort kursus om jou as gesertifiseerde koolstofvoetspoor-ontleder te kwalifiseer, beloof om nuwe loopbaandeure vir mense in die nuwe groen-ekonomie te open. […]
Tot en met 2020 sal Suid-Afrika se plan om kweekhuisgasvrystellings in te perk die land eintlik geld spaar omdat die grootste deel van die inperkings van verbeterings in energiedoeltreffendheid kan kom. […]
“Jeug word omgewe deur 'n frisse en delikate sentiment wat, soos die geur van 'n blom, verdwyn namate die jare verbygaan. Soos 'n man ouer word, verstomp die werklikheid sy verbeelding en begin sy ideale krom trek.” deur Roland Schickerling - 11 Junie 1901, Hoe Ry die Boere - Joernaal uit die Tweede Vryheidstryd