“Jeug word omgewe deur 'n frisse en delikate sentiment wat, soos die geur van 'n blom, verdwyn namate die jare verbygaan. Soos 'n man ouer word, verstomp die werklikheid sy verbeelding en begin sy ideale krom trek.”
deur Roland Schickerling - 11 Junie 1901, Hoe Ry die Boere - Joernaal uit die Tweede Vryheidstryd