“Voor 'n man nie die volkome afmatting, die pyne van natuurlike honger en dors ervaar het nie, of nog nie deur die wind en die sterre aan die slaap gesus is nie, het hy nog nie gelewe nie.” by Roland Schickerling - 21 april 1901, Hoe Ry die Boere - Joernaal uit die Tweede Vryheidstryd