Suntech Power Holdings, China se grootste vervaardiger van sonpanele, sê hy het ’n kontrak onderteken om ’n sonkragstasie in Suid-Afrika te ontwikkel. […]
Onafhanklike kragprodusente sal nóg langer moet wag vir die finale reëls op grond waarvan besluit sal word wie kwalifiseer vir die regering se aansporingstariewe vir hernieubare energie. […]
“Jeug word omgewe deur 'n frisse en delikate sentiment wat, soos die geur van 'n blom, verdwyn namate die jare verbygaan. Soos 'n man ouer word, verstomp die werklikheid sy verbeelding en begin sy ideale krom trek.” deur Roland Schickerling - 11 Junie 1901, Hoe Ry die Boere - Joernaal uit die Tweede Vryheidstryd