Lunsklip.org.za » Offisiere
LunsKuns 2006…
Wie onthou hierdie?
Oom Jan Praat: “Lunsklipgoud”
Dit was vanjaar my veertiende kamp op Lunsklip nadat ek in die jaar van die Buffel ( 1995) begin en die Sterretjiekursus saam met neef Louis gedoen het. Daardie jare het ons gereeld in die Offisierevergaderings moes opstaan en sê hoe lank ons al kamp, en dan het ek die Offisiere bewonder wat al sewe of tien of so kampe agter die rug het. Ek het dit as vanselfsprekend aanvaar dat daar altyd baie Offisiere sal wees met baie ondervinding wat die kamp kan lei. Nou besef ek ons moet dankbaar wees vir goeie Offisiere wat hul vrye tyd en verlof offer ter wille van ons Volk se jeug. Hulle is goud werd.
Na veertien jaar sal ek nog maklik in die Buffel- of Tsesebekamp verdwaal per voertuig, of in die Grootwildkamp te voet (Melissa, jy hoef dus glad nie sleg te voel nie). So groot is “ons kampterrein.” Ons maak of die meer as 3000 ha. Percy Fyfe natuurreservaat ons eie is. Sedert 1997 maak ons ook gebruik van Witvinger natuurreservaat vir Buitegroep – ‘n asemrowende mooi stuk grond van 4800 ha. Vir die afgelope 47 jaar wat ons hier kamp het ons dit as vanselfsprekend aanvaar dat ons altyd die plek vir onsself sal hê en in die reservaat kan maak soos ons goeddink. Die terrein se waarde is meer as baie goud.
Tog kan ons nie die Offisiere of die reservate waarop ons kamp as vanselfsprekend beskou nie. Neef Louis was vir ‘n paar jaar by Varia en het hulle gehelp om ‘n formidabele groep te word. Nou het hy ewe bekwaam ingestap en begin voortbou op ‘n baie lang Sterretjietradisie met groot sukses. Cronjé lyk glad nie soos ‘n nuwe adjudant nie – hy doen die werk sommer so in sy “stride”. Maar hy kom ook ‘n lang pad as Offisier – ek dink 13 jaar. Van Selfbehoudgroep-offisier tot Buitegroephoof tot Adjudant. Kobus en Marilie is ewe onmisbaar as leiers op die Kamp. Wat ‘n ramp sou dit nie wees as hulle moes Zambië toe gaan vir werk nie! Kyk net watter groot rol speel hulle op die Kamp. So kan ek aangaan en ‘n lang lys van goudoffisiere noem. Die punt is, ons het al baie sulke Offisiere gehad in die verlede, maar hul werksituasies en ander omstandighede het gemaak dat ons hulle net vir ‘n paar jaar kon hou.
Hoe lank sal ons nog op die terrein kan kamp? Gaan ons 50 jaar haal? Die nuwe wildbewaarders ken ons nie en is nie so vriendelik as die wat ons tot nou toe geken het nie. Sal ‘n Lunsklipkamp wat op ‘n ander terrein gehou word nog ‘n ware Lunsklipkamp genoem kan word?
Ons moet werk om ons goudoffisiere en ons goudkampterrein te behou. As die oudste persoon op die kamp wil ek dankie sê vir elke Offisier wat hierdie jaar en baie jare voor vanjaar diens gedoen het op die kamp. Baie dankie vir Malan wat bereid was om die leisels as kampleier oor te neem. Ons moet ook hard werk om die terrein te behou. Elke glimlag of groet van ‘n Voortrekker wat ‘n werker of administrateur of wildbewaarder ontmoet, bou verhoudings. As ons die terrein oppas en die veld met respek behandel, sal hulle dit raaksien en meer geneë wees om ons hier te verwelkom.
Kom ons gaan vir goud en maak seker ons kamp nog baie lank hier onder leiding van Offisiere van dieselfde kaliber as wat ons nog altyd op Lunsklip gehad het!
Oom Jan.
Ikone
Wys my wie bly in jou
vra my, raak my, vat my hart
sê my voel jy hoe dit brand
wil jy by my wees vanaand
Rock daai lyfie vertel my jy wil my ou bly
my in die bos in slinger en jy
rock daai lyfie vertel my jy wil nog saambly
of speel jy net met my
Bel my Baby ontstel my
dit is okay met my.
Rock daai lyfie omhels my
omdat jy wil.
Maar ek sien jy flirt met haar rond
by aantree vir etes, paradegrond
onthou jy is ‘n skurwe vent
haal my klere uit jou tent
Ek vir Jou…
Lunsklip het my vanjaar laat dink aan Chris Cameleon se CD “Ek vir jou.” Elke liedjie volg op die vorige een en stel die fases voor in ‘n verhouding tussen twee geliefdes.
“Eerste oogopslag” – Lunsklip slaan jou asem weg met die eerste ontmoeting; die veld, die mense, die tradisies.
“Ek dink ek hou van jou” – Hier begin die verliefdheid op ‘n kamp wat vol skoonheid is, baie gees en leiers van môre.
“Klein, klein jakkalsies” – Soms duik daar probleempies op wat maak dat jy ‘n kamp moet mis of vir die Selfies ‘n gebrek aan kos, baie reën en ver stap.
“Weer bymekaar” – Gelukkig kom ‘n mens oor die probleme en is jou liefde vir die kamp net sterker as tevore.
“Ek vir Jou” – As jy jou hart eers verloor op Lunsklip, sal jy enigiets doen om die kamp te laat lewe en ‘n verskil te maak.
Dit was vir my ‘n ongelooflike ervaring om vanjaar Groep 1 Meisies se offisier te wees – julle is almal sterre! En spesiaal vir julle die volgende stuk uit Amanda Strydom se liedjie:
“Verspreide donderbuie val nooit lank nie.
Verspreide donderbuie kom en gaan.
Die lig sal stadig deurbreek, die sterre sal bedaar.
Verspreide donderbuie vat nooit lank.”
Nig Ina-Mari
Onder ‘n Kareeboom
Hier sit (of lê) ons in die veld onder ‘n kareeboom, die sonstrale wat so plek-plek kolle op die hangmat warm maak. Die radio raas in die agtergrond terwyl mense sinnelose inligting deurgee. Selfbehoud probeer hul bes om nie te verdwaal nie, Steven probeer sy bes om Koekie in die hande te kry. Die kitaar wat Marius speel is heeltemal uit, maar om een ander rede pla dit min, want hier is ek rustig, hierdie is my stukkie vrede. Weg van die geraas en die gejaag van dit wat ons doen vir ‘n lewe.
Anders as die vlieg wat lastig is, is daar min wat pla. Die vraag ontstaan, hoekom kamp ons net een keer ‘n jaar? O ja, voor ek vergeet, waar is die Main Train?
Danie Moller
Liewe Lunsklip Offisiere
Dankie vir die leiding, dankie dat ek uit julle ervaring kan leer. Dankie vir julle onvoorwaarde-like verbintenis tot die Lunsklip ideaal.
Dankie vir harde werk en opofferings. Dankie dat julle soveel omgee vir die Afrikanerjeug.
Dankie dat julle saam beplan en droom oor die toekoms.
Marilie van der Merwe
Ballade van ‘n eks-Verkenner
So ek moet bieg: Ek was teleurgesteld in my nuwe offisier-ervaring op Lunsklip. Ek is nie meer ‘n
Selfie óf ‘n Varia-lid óf ‘n Sterretjie nie, en skielik moet ek myself (en ander) vermaak en werk doen(?).
Ek het half verwag om dieselfde ervaringe as my vorige jare op hierdie kamp te hê, tot ek besef het dat
my hele benadering verkeerd is: As offisier is jou plig nie teenoor jouself nie, maar teenoor die Verkenners
wat in jou sorg geplaas is. Die genot wat jy uit hierdie plig put mag dalk nie dieselfde wees as die genot wat
jy vroeër jare uit Verkennerwees geput het nie, maar ‘n genot is dit beslis. Dalk selfs ‘n dieper genot?
Maar saam met hierdie genot kom die verantwoordelikheid van gesag (ek vertrou elkeen vir hom- of haarself dit kan uitwerk …)
Ek kan my gesindheid teenoor Lunsklip ná afloop van my soetsappige innerlike worsteling dus beskryf as een van “Paying it forward.” Ek gaan van nou af poog om die Lunsklip-ervaring vir Verkenner kampeerders so goed en lekker te maak soos wat dit vir my eens was. Net soos al die ander eksverkenners op hierdie kamp.
Nina Rossouw