Tag Archives: Selfbehoud

Huldeblyk aan Xris Jordaan

Beste Selfbehoud, ek wil jou graag voorstel aan ‘n persoon wat diep spore getrap het in wat jy vandag ken as Lunsklip. Daardie mens is oom Xris Jordaan. Die kanse is goed dat jy nog nooit van hom gehoor het … Continue reading

Posted in 2008, Algemeen, Kampblad | Tagged , | Leave a comment