WeetMeer

Geplaas Deur red

Lunsklip Geskiedenis

Hoe oud is Lunsklip Selfbehoudkamp?

Lunsklipkamp is in 1962 gestig deur oom Werner Louw. Oom Werner was kampleier tot 1989 toe hy oorgegee het aan oom Chris Jordaan wat kampleier was tot in 1997. In 1997 het oom Chris oorgegee aan Willie Matthysen. Vandag is Willie die kampleier wat die moeilike taak gehad het om die kamp in die tyd van die nuwe demokratiese regeringsisteem te lei.

Hoe het Lunsklip begin?

Oom Werner Louw het in April 1986 gesê dat toe die eerste kamp op Lunsklip in 1962 plaasgevind het, daar drie eenvoudige oorwegings daarvoor was:

  • Eerstens was oom Werner oortuig daarvan dat daar opnuut geleentheid geskep moes word vir Verkenners, en spesifiek stadskinders, om die natuur beter te leer ken.
  • Tweedens moes daar voorsiening gemaak word dat die jeug wat dan meer bewus is van hulle afhanklikheid van die natuur, groter dankbaarheid teenoor God sal openbaar deur met groter sorg die natuur te beheer en te bewaar.
  • Derdens is gepoog om Verkenners op avontuurlike wyse te laat besef dat hulle as enkelinge en as lede van die Afrikanervolk aan die bodem van ons vaderland verbind is.

Later het die gedagte van Selfbehoud bygekom. Dus die behoud van die natuur aan die een kant en die behoud en begrip van die Afrikaner se kultuur en herkoms aan die ander kant. Selfbehoud wat dus nodig is vir ons persoonlike en volksvoortbestaan in hierdie land.

Julle is dan so oud?

‘n Visie is iets wat nooit werklik tot voleinding gebring word nie maar is iets waarna altyd gestreef word. Oom Werner Louw se visie was juis vir jou. Dit was juis vir ‘n tyd soos nou. Lunsklip was nog altyd behoudend ten opsigte van die eie van die Afrikaner en sal dit altyd wees.

Kom ons kyk vir ‘n oomblik wat Lunsklip se bydrae was in die Voortrekkers:

  • Die Selfbehoud kenteken is geskryf deur oom Chris Jordaan, vorige kampleier van Lunsklip, by wie die gedagte ontstaan het om die jong Verkenner aan te moedig om dit wat eie is aan die Afrikaner en sy kultuur-historiese erfenis, op te pas en daardeur sy voortbestaan te help verseker.
  • Daar is verskeie kampe wat die Selfbehoud kenteken aanbied, Veldwerk sowel as Waterwerk kampe. Ons kan hier dink aan Boknes, Thaba, Seejol, Roodeplaat en Wilgedraai.
  • Gebiedskampe wat weg geval het maar wel uit Lunsklip ontstaan het was Westvalia Veldwerk kamp; Kruisrivier Veldwerk kamp en Thabazimbi Veldwerk kamp. Vandag se Thaba Veldwerk kamp is ‘n samevoeging van die ou Thabazimbi en Kruisrivier Veldwerk kampe.
  • Boknes Selfbehoudkamp en Ruhskeeti veldwerk kamp se kampleiers en ook stigters is ‘n oud Lunsklippers. Die kampleier en stigter van Roodeplaat gebiedskamp is ‘n oud Lunsklipper.

Al hierdie mense en kampe het en is steeds besig om op hul unieke wyse ‘n bydrae te lewer aan Die Voortrekkers en Afrikanerjongmens.

‘n Ryk Verlede – Lunsklip Eerstes

‘n Paar oorspronklike dinge wat op Lunsklip gebeur het:

  • Lunsklip kampeerders het in die begin met ‘n trein na die kampterrein toe gereis;
  • Lunsklip was die eerste Voortrekkerkamp waar die nuwe landsvlag gehys is – nog voor die Voortrekkers dit gedoen het;
  • Lunsklip was die eerste Voortrekkerkamp met ‘n kampradiostatsie;
  • Lunsklip was die eerste Voortrekkerkamp wat Bio-Alpha – ‘n logistieke keurgroep met die doel om meer matrieks op die kamp terug te bring en vier groepe gehad het – bo en behalwe die kombuisspan;
  • Lunsklip was die eerste Voortrekkerkamp met provinsiale toestemming om ‘n drie-paal en V-formasie parade te hou;
  • Lunsklip was die eerste Voortrekkerkamp wat kultuurvlae met die drie-paal vlagparade afwisselend gebruik het;
  • Lunsklip was die eerste Voortrekkerkamp wat vaandels vir elke jaar van sy bestaan gehad het;
  • Lunsklip was die eerste Voortrekkerkamp wat met oorlogskepe van die Amerikaanse vloot een nag met ons nagoefening toe die weer 1000% reg was per weermagradios gepraat het (1:1000 000 kanse);
  • Lunsklip was die eerste Voortrekkerkamp wat met die treinongeluk by Opblaas stasie naby Lunskilpstasie swartmense wat in die ongeluk was, gered en medies versorg het en uit omgevalle waens gaan uithaal het – veral offisiere was hierby betrokke;
  • Lunsklip was die eerste Voortrekkerkamp wat ‘n Buitegroep seuns en meisies gehad het wat “vertrou is” omhul staal te wys – al dink hulle hulle verneuk die kampleier;
  • Lunsklip was die eerste Voortrekkerkamp wat jong kunstenaars van Afrikaanse musiek aan die tieners blootgestel het en die tieners aan hulle – sommige sou Frana en Elizabeth Fourie onthou, hulle praat nou nog daaroor.

Al ooit gewonder hoe werk Lunsklip?

Hier poog ons om al jou vrae te antwoord oor Lunsklip en hoe die kamp werk. As hierdie stuk nie al jou vrae beantwoord nie, gaan gerus na ons skakelblad en praat met een van ons senior offisiere. Dankie vir jou belangstellling en onthou dat ons graag met jou wil praat en ons kan dit net doen as ons weet jy wil met ons praat. Hou daarom asseblief aan om met ons te praat sodat ons kan weet wat jou behoeftes is.

Wat is Lunsklip se doel?

Ons wil sien dat Afrikaner jongmense in die toekoms selfbehoud toepas en persoonlik daarna streef om ‘n verskil te maak in Suid-Afrika en in die wêreld.

Hoe doen Lunsklip dit?

Dit is eintlik baie eenvoudig: Deur die Afrikaner jongmens te leer hoe om selfbehoud toe te pas en dan aan te spoor om ‘n verskil te maak.

Wees bietjie meer spesifiek. Hoe leer julle my van Selfbehoud?

Om hierdie vraag te antwoord moet ons weer verwys na die rede waarom Lunsklip gestig is in die eerste plek. Wanneer jy weer gaan lees oor die geskiedenis van Lunsklip sal jy sien dat die veld en die natuur ‘n groot rol speel in die rede waarom Lunsklip bestaan in die eerste plek.

Ons leer jou van Selfbehoud deur jou uit jou gewone omgewing (lees: gemakzone) uit te haal en dan “op te lei” om jouself te handhaaf in die veld en in ‘n situasie wat buite die gewone, voorspelbare en alledaagse is. Ons leer jou dan om iets te waardeer van dit wat God aan jou gelaat het en ook hoe om dit op te pas. Wanneer jy dan terugkeer huistoe, kan jy beter verstaan dat groente nie in die blikkie gekweek word nie maar iemand moet werk om dit daar te kry.

Hoe werk die Lunsklip opleiding?

Jy ontvang uitstekende opleiding by bekwame en bedrewe offisiere wat jou lei om te verstaan hoe die veld, die ekosisteem en God se skepping werk met ‘n verskil: die soort opleiding wat jy kry is dieper en meer prakties as enige ander lesing wat jy tot op hede oor die veld of natuur gekry het. Wat meer is, jy leer wat dit beteken om die skepping te onderwerp met die verantwoordelikheid wat daarmee gepaard gaan.

Wat is Selfbehoud?

“Selfbehoud is die proses van waarneming, waardering en bewaring van natuur en kultuur deur die Afrikanermens in die uitvoering van sy Godgegewe kultuuropdrag om SY Skepping te bewerk, te bewaak, te heers oor alles wat lewe en om mede-volksgenote te leer om alles te onderhou wat God ons vanuit sy Woord-en Skeppingsopenbaring beveel het.”

Wie gaan Lunsklip toe?

Enige iemand is welkom op Lunsklip. Oor die jare het ons wel gesien dat nie alle jongmense van Lunsklip hou nie en het gesien dat jongmense met die volgende behoeftes gewoonlik die is wat die beste in die kamp inpas . Dit is nie uitsluitlike behoeftes nie maar beskryf die meeste jongmense se behoeftes wat by die Lunsklip familie aansluit:

    • ‘n Sterk wil om doelgedrewe te werk;
    • ‘n Sterk wil aan uitdaging en om nugter uitdagings die hoof te bied;
    • ‘n Sterk wil om jou identiteitas Boere-Afrikaner te ondersoek;
    • ‘n Sterk behoefte om jouself te leer ken en beter te verstaan;
    • ‘n Sterk behoefte aan kwaliteit verhoudinge met mense;
    • ‘n Sterk behoefte om God beter te leer ken;
    • ‘n Behoefte om ‘n sin vir humor uit te leef – skerp of droog, vinnig of stadig:
    • ‘n Behoefte aan orde en integriteit;
    • ‘n Behoefte om ‘n meetbare verskilte maak in die wêreld – lees: om dinge gedoen te kry;
    • ‘n Behoefte om jou beste te gee of om uit te vind wat jou beste is;
    • ‘n Behoefte om ander mense te leer ken wat ook hierdie behoeftes het.

Soos jy kan sien is dit dus nie alle Verkenners wat oog tot oog gaan sien of aanklank voel met Lunsklip nie. Ons besef dat mense verskillende behoeftes het en daarom is Lunsklip nie vir almal nie. In die Voortrekkers is daar gelukkig genoeg kampe wat ‘n wye reeks behoeftes vervul sodat elke Verkenner sy/haar plekke kan vind.

Ek het al gehoor van Keurkamp. Wat is dit?

Lunsklip is ‘n proses en werk as volg:

    1. In Gr 11 kom kamp jy as ‘n Verkenner wat die Selfbehoud kenteken kom doen by Lunsklip Selfbehoud Gebiedskamp.
    2. As jy jou Selfbehoud kenteken suksesvol afgehandel het word jy persoonlik uitgenooi na Keurkamp. Dit is ‘n kamp wat plaasvind aan die begin van Gr 12 waar jy jouself deur ‘n proses sit om in ‘n keurgroep in te kom.
    3. In die eerste lang skoolvakansie van die jaar in Gr 12 kom jy dan terug Lunsklip toe as ‘n Keurgroep lid wat jouself bewys het op Keurkamp.

Na jou keurgroep jaar in Gr 12 kan jy Kursus 1 opleiding of, Sterretjie kursus soos dit algemeen bekend staan, op Lunsklip kom doen. Daarna sluit jy by ons aan as volwaardige lid van die Lunsklip familie.

Hoekom is Keurkamp so taai?

Buitegroep is die toets vir jou Selfbehoud opleiding. Keurkamp is die plek waar jy jouself bewys as iemand wat “opgelet” het in jou Selfbehoud opleiding en wat die hoogste sport in Selfbehoud wil bereik. Keurkamp is die plek waar jy jouself meet om te kyk hoe sterk daardie behoeftes is wat ons hierbo genoem het. Buitegroep is die uiteinde van jou Verkennerloopbaan as kampeerder.

‘n Keurkamp is ‘n kamp waar jy gekeur word. Ons besef wel dat daar Verkenners is wat nie noodwendig daarna streef om vir 10 dae in die veld te oorleef of daardie spesifieke soort uitdaging wil aanvaar nie. Hulle het wel dieselfde behoeftes as wat ons hierbo van praat, maar soek ‘n ander uitdaging. Vir daardie Verkenner is daar ‘n alternatief: ‘n keurgroep, Varia, wat gemik is op die avontuur sonder die oorlewingservaring. Net soos vir Buitegroep, gaan jy egter deur ‘n keuringsproses om te wys of jy dit wil en kan doen of nie.

Wanneer jy terugkeer in Gr 12 as keurgroeplid, kan jy en ons met meer sekerheid sê of jy Selfbehoud kan toepas of nie. Om dit te kan doen stel ons jou bloot aan situasies waar jy opoffer en ontbeer.

Wie word uitgenooi Keurkamp toe?

Daardie Verkenners wat getoon het dat hulle die behoeftes het soos dit daarbo staan.

FACEBOEK (GELAATBLAD)

Jy kan ons ook op FaceBook opsoek. As jy reeds ‘n lid op Facebook is, besoek ons deur op hierdie skakel te klik: Lunsklip Facebook Groep.

As jy nog nie op Facebook geregistreer is nie: Het jy al gehoor van Facebookless-ness…? Min mense wil iets met jou te doen het as jy dit nie het nie…

Maar, moenie bekommerd wees nie. Gaan net na Facebook en registreer as gebruiker. Soek vriende op (tik lunsklip in die soekvenstertjie) en PAPKUIL (dis die Afrikaans vir “Voila”)!


lunsklip.org.za Interessante Statistiek

Hit Counter

Total hits: Hits from unique IPs: Total hits, today: Hits from unique IPs, today: Hits, the last 7 days: Unique hits, the last 7 days:
59307 7627 83 22 851 139

Visits based on day of month

Day Amount Graph / %
1 2504 Day - 1 - 2504 - 4.22 %   4.22 %
2 1926 Day - 2 - 1926 - 3.25 %   3.25 %
3 1811 Day - 3 - 1811 - 3.05 %   3.05 %
4 1761 Day - 4 - 1761 - 2.97 %   2.97 %
5 1338 Day - 5 - 1338 - 2.26 %   2.26 %
6 1561 Day - 6 - 1561 - 2.63 %   2.63 %
7 1192 Day - 7 - 1192 - 2.01 %   2.01 %
8 1421 Day - 8 - 1421 - 2.4 %   2.4 %
9 1731 Day - 9 - 1731 - 2.92 %   2.92 %
10 2663 Day - 10 - 2663 - 4.49 %   4.49 %
11 1808 Day - 11 - 1808 - 3.05 %   3.05 %
12 2034 Day - 12 - 2034 - 3.43 %   3.43 %
13 1984 Day - 13 - 1984 - 3.35 %   3.35 %
14 1812 Day - 14 - 1812 - 3.06 %   3.06 %
15 2345 Day - 15 - 2345 - 3.95 %   3.95 %
16 2488 Day - 16 - 2488 - 4.2 %   4.2 %
17 2116 Day - 17 - 2116 - 3.57 %   3.57 %
18 1245 Day - 18 - 1245 - 2.1 %   2.1 %
19 1884 Day - 19 - 1884 - 3.18 %   3.18 %
20 1797 Day - 20 - 1797 - 3.03 %   3.03 %
21 1602 Day - 21 - 1602 - 2.7 %   2.7 %
22 2310 Day - 22 - 2310 - 3.89 %   3.89 %
23 2279 Day - 23 - 2279 - 3.84 %   3.84 %
24 1556 Day - 24 - 1556 - 2.62 %   2.62 %
25 1718 Day - 25 - 1718 - 2.9 %   2.9 %
26 2350 Day - 26 - 2350 - 3.96 %   3.96 %
27 3385 Day - 27 - 3385 - 5.71 %   5.71 %
28 1766 Day - 28 - 1766 - 2.98 %   2.98 %
29 2541 Day - 29 - 2541 - 4.28 %   4.28 %
30 1559 Day - 30 - 1559 - 2.63 %   2.63 %
31 820 Day - 31 - 820 - 1.38 %   1.38 %

Visits based on day of month (only this month)

Day Amount Graph / %
1 55 Day - 1 - 55 - 5.36 %   5.36 %
2 60 Day - 2 - 60 - 5.84 %   5.84 %
3 61 Day - 3 - 61 - 5.94 %   5.94 %
4 116 Day - 4 - 116 - 11.3 %   11.3 %
5 77 Day - 5 - 77 - 7.5 %   7.5 %
6 38 Day - 6 - 38 - 3.7 %   3.7 %
7 81 Day - 7 - 81 - 7.89 %   7.89 %
8 173 Day - 8 - 173 - 16.85 %   16.85 %
9 145 Day - 9 - 145 - 14.12 %   14.12 %
10 138 Day - 10 - 138 - 13.44 %   13.44 %
11 80 Day - 11 - 80 - 7.79 %   7.79 %
12 3 Day - 12 - 3 - 0.29 %   0.29 %

Visits based on day of week

Day Amount Graph / %
Sunday 8131 Day - Sunday - 8131 - 13.71 %   13.71 %
Monday 9058 Day - Monday - 9058 - 15.27 %   15.27 %
Tuesday 9312 Day - Tuesday - 9312 - 15.7 %   15.7 %
Wednesday 8598 Day - Wednesday - 8598 - 14.5 %   14.5 %
Thursday 8750 Day - Thursday - 8750 - 14.75 %   14.75 %
Friday 7784 Day - Friday - 7784 - 13.12 %   13.12 %
Saturday 7674 Day - Saturday - 7674 - 12.94 %   12.94 %

Visits based on month

Month Amount Graph / %
Apr 08 1603 Month - Apr 08 - 1603 - 2.7 %   2.7 %
May 08 1641 Month - May 08 - 1641 - 2.77 %   2.77 %
Jun 08 1942 Month - Jun 08 - 1942 - 3.27 %   3.27 %
Jul 08 1483 Month - Jul 08 - 1483 - 2.5 %   2.5 %
Aug 08 1637 Month - Aug 08 - 1637 - 2.76 %   2.76 %
Sep 08 1119 Month - Sep 08 - 1119 - 1.89 %   1.89 %
Oct 08 1709 Month - Oct 08 - 1709 - 2.88 %   2.88 %
Nov 08 1659 Month - Nov 08 - 1659 - 2.8 %   2.8 %
Dec 08 1682 Month - Dec 08 - 1682 - 2.84 %   2.84 %
Jan 09 1606 Month - Jan 09 - 1606 - 2.71 %   2.71 %
Feb 09 1989 Month - Feb 09 - 1989 - 3.35 %   3.35 %
Mar 09 2567 Month - Mar 09 - 2567 - 4.33 %   4.33 %
Apr 09 3178 Month - Apr 09 - 3178 - 5.36 %   5.36 %
May 09 3043 Month - May 09 - 3043 - 5.13 %   5.13 %
Jun 09 3484 Month - Jun 09 - 3484 - 5.87 %   5.87 %
Jul 09 2577 Month - Jul 09 - 2577 - 4.35 %   4.35 %
Aug 09 4384 Month - Aug 09 - 4384 - 7.39 %   7.39 %
Sep 09 5407 Month - Sep 09 - 5407 - 9.12 %   9.12 %
Oct 09 3217 Month - Oct 09 - 3217 - 5.42 %   5.42 %
Nov 09 3794 Month - Nov 09 - 3794 - 6.4 %   6.4 %
Dec 09 3584 Month - Dec 09 - 3584 - 6.04 %   6.04 %
Jan 10 2608 Month - Jan 10 - 2608 - 4.4 %   4.4 %
Feb 10 2367 Month - Feb 10 - 2367 - 3.99 %   3.99 %
Mar 10 1027 Month - Mar 10 - 1027 - 1.73 %   1.73 %

Visits based on hour of day

Hour Amount Graph / %
0 1623 Hour - 0 - 1623 - 2.74 %   2.74 %
1 1329 Hour - 1 - 1329 - 2.24 %   2.24 %
2 1373 Hour - 2 - 1373 - 2.32 %   2.32 %
3 1416 Hour - 3 - 1416 - 2.39 %   2.39 %
4 1329 Hour - 4 - 1329 - 2.24 %   2.24 %
5 2128 Hour - 5 - 2128 - 3.59 %   3.59 %
6 1991 Hour - 6 - 1991 - 3.36 %   3.36 %
7 2099 Hour - 7 - 2099 - 3.54 %   3.54 %
8 2809 Hour - 8 - 2809 - 4.74 %   4.74 %
9 2966 Hour - 9 - 2966 - 5 %   5 %
10 3037 Hour - 10 - 3037 - 5.12 %   5.12 %
11 3126 Hour - 11 - 3126 - 5.27 %   5.27 %
12 2552 Hour - 12 - 2552 - 4.3 %   4.3 %
13 2724 Hour - 13 - 2724 - 4.59 %   4.59 %
14 3086 Hour - 14 - 3086 - 5.2 %   5.2 %
15 3580 Hour - 15 - 3580 - 6.04 %   6.04 %
16 2654 Hour - 16 - 2654 - 4.48 %   4.48 %
17 2633 Hour - 17 - 2633 - 4.44 %   4.44 %
18 3748 Hour - 18 - 3748 - 6.32 %   6.32 %
19 3536 Hour - 19 - 3536 - 5.96 %   5.96 %
20 2922 Hour - 20 - 2922 - 4.93 %   4.93 %
21 2631 Hour - 21 - 2631 - 4.44 %   4.44 %
22 2174 Hour - 22 - 2174 - 3.67 %   3.67 %
23 1841 Hour - 23 - 1841 - 3.1 %   3.1 %

Most visited pages (10)

Page Amount Graph / %
/kontak-ons/ 7449 Page - /kontak-ons/ - 7449 - 37.93 %   37.93 %
/ 6938 Page - / - 6938 - 35.33 %   35.33 %
/hoe-werk-ons/ 813 Page - /hoe-werk-ons/ - 813 - 4.14 %   4.14 %
/lunsklip-50/ 804 Page - /lunsklip-50/ - 804 - 4.09 %   4.09 %
/2009/05/12/wats-nuut/comment-page-1/ 756 Page - /2009/05/12/wats-nuut/comment-page-1/ - 756 - 3.85 %   3.85 %
/keurkamp/ 699 Page - /keurkamp/ - 699 - 3.56 %   3.56 %
/sienmeer/ 653 Page - /sienmeer/ - 653 - 3.32 %   3.32 %
/vrameer/ 539 Page - /vrameer/ - 539 - 2.74 %   2.74 %
/bewaarmeer/ 499 Page - /bewaarmeer/ - 499 - 2.54 %   2.54 %
/sienmeer/lunsklip-offisiere-2009/comment-page-1/ 490 Page - /sienmeer/lunsklip-offisiere-2009/comment-page-1/ - 490 - 2.49 %   2.49 %

Most used browsers (10)

UserAgent Amount Graph / %
Internet Explorer 38007 UserAgent -  Internet Explorer - 38007 - 64.43 %   64.43 %
unknown 7073 UserAgent - unknown - 7073 - 11.99 %   11.99 %
Netscape Navigator 5512 UserAgent -  Netscape Navigator - 5512 - 9.34 %   9.34 %
Mozilla Firefox 4044 UserAgent -  Mozilla Firefox - 4044 - 6.86 %   6.86 %
Opera 3368 UserAgent -  Opera - 3368 - 5.71 %   5.71 %
Safari 560 UserAgent -  Safari - 560 - 0.95 %   0.95 %
Avant Browser 127 UserAgent -  Avant Browser - 127 - 0.22 %   0.22 %
DoCoMo 123 UserAgent -  DoCoMo - 123 - 0.21 %   0.21 %
Mozilla 89 UserAgent -  Mozilla - 89 - 0.15 %   0.15 %
Opera Mini 89 UserAgent -  Opera Mini - 89 - 0.15 %   0.15 %

Most used browsers versions (10)

UserAgent Amount Graph / %
Internet Explorer 6.0 23016 UserAgent -  Internet Explorer 6.0 - 23016 - 45.95 %   45.95 %
Internet Explorer 7.0 10740 UserAgent -  Internet Explorer 7.0 - 10740 - 21.44 %   21.44 %
unknown 7073 UserAgent - unknown - 7073 - 14.12 %   14.12 %
Netscape Navigator 5.0 2901 UserAgent -  Netscape Navigator 5.0 - 2901 - 5.79 %   5.79 %
Internet Explorer 8.0 1990 UserAgent -  Internet Explorer 8.0 - 1990 - 3.97 %   3.97 %
Netscape Navigator 4.0 1855 UserAgent -  Netscape Navigator 4.0 - 1855 - 3.7 %   3.7 %
Opera 8.50 855 UserAgent -  Opera 8.50 - 855 - 1.71 %   1.71 %
Internet Explorer 5.5 810 UserAgent -  Internet Explorer 5.5 - 810 - 1.62 %   1.62 %
Opera 8.01 459 UserAgent -  Opera 8.01 - 459 - 0.92 %   0.92 %
Mozilla Firefox 3.5b4 388 UserAgent -  Mozilla Firefox 3.5b4 - 388 - 0.77 %   0.77 %

Most used operating systems (10)

Operating System Amount Graph / %
Windows XP Windows XP 35640 Operating System -  <img src='http://www.lunsklip.org.za/wp-content/plugins/counterizeii/browsers/windows.png' alt='Windows XP' width='14' height='14' class='browsericon' />  Windows XP - 35640 - 61.55 %   61.55 %
unknown 13044 Operating System - unknown - 13044 - 22.53 %   22.53 %
Windows 2000 Windows 2000 2285 Operating System -  <img src='http://www.lunsklip.org.za/wp-content/plugins/counterizeii/browsers/windows.png' alt='Windows 2000' width='14' height='14' class='browsericon' />  Windows 2000 - 2285 - 3.95 %   3.95 %
Windows Vista Windows Vista 2271 Operating System -  <img src='http://www.lunsklip.org.za/wp-content/plugins/counterizeii/browsers/windows.png' alt='Windows Vista' width='14' height='14' class='browsericon' />  Windows Vista - 2271 - 3.92 %   3.92 %
Windows Server 2003 Windows Server 2003 2187 Operating System -  <img src='http://www.lunsklip.org.za/wp-content/plugins/counterizeii/browsers/windows.png' alt='Windows Server 2003' width='14' height='14' class='browsericon' />  Windows Server 2003 - 2187 - 3.78 %   3.78 %
Windows NT Windows NT 757 Operating System -  <img src='http://www.lunsklip.org.za/wp-content/plugins/counterizeii/browsers/windows.png' alt='Windows NT' width='14' height='14' class='browsericon' />  Windows NT - 757 - 1.31 %   1.31 %
Mac OS X Mac OS X 609 Operating System -  <img src='http://www.lunsklip.org.za/wp-content/plugins/counterizeii/browsers/macos.png' alt='Mac OS X' width='14' height='14' class='browsericon' />  Mac OS X - 609 - 1.05 %   1.05 %
Windows 95 Windows 95 377 Operating System -  <img src='http://www.lunsklip.org.za/wp-content/plugins/counterizeii/browsers/windows.png' alt='Windows 95' width='14' height='14' class='browsericon' />  Windows 95 - 377 - 0.65 %   0.65 %
Windows NT 4.0 Windows NT 4.0 376 Operating System -  <img src='http://www.lunsklip.org.za/wp-content/plugins/counterizeii/browsers/windows.png' alt='Windows NT 4.0' width='14' height='14' class='browsericon' />  Windows NT 4.0 - 376 - 0.65 %   0.65 %
Windows 98 Windows 98 360 Operating System -  <img src='http://www.lunsklip.org.za/wp-content/plugins/counterizeii/browsers/windows.png' alt='Windows 98' width='14' height='14' class='browsericon' />  Windows 98 - 360 - 0.62 %   0.62 %

Most searched keywords (10)

Keyword Amount Graph / %
lunsklip 737 Keyword - lunsklip - 737 - 51.72 %   51.72 %
gesigboek 234 Keyword - gesigboek - 234 - 16.42 %   16.42 %
taakmag 130 Keyword - taakmag - 130 - 9.12 %   9.12 %
huldeblyk 85 Keyword - huldeblyk - 85 - 5.96 %   5.96 %
magaliesburgse aandlied 51 Keyword - magaliesburgse aandlied - 51 - 3.58 %   3.58 %
facebook 48 Keyword - facebook - 48 - 3.37 %   3.37 %
lekker 43 Keyword - lekker - 43 - 3.02 %   3.02 %
leierskap 33 Keyword - leierskap - 33 - 2.32 %   2.32 %
gedigte 33 Keyword - gedigte - 33 - 2.32 %   2.32 %
kampterrein 31 Keyword - kampterrein - 31 - 2.18 %   2.18 %

Most searched keywords today(10)

Keyword Amount Graph / %
kareeboom 3 Keyword - kareeboom - 3 - 42.86 %   42.86 %
lekker meisies 1 Keyword - lekker meisies - 1 - 14.29 %   14.29 %
ekosisteem 1 Keyword - ekosisteem - 1 - 14.29 %   14.29 %
minister van omgewingsake 1 Keyword - minister van omgewingsake - 1 - 14.29 %   14.29 %
johan066.tk 1 Keyword - johan066.tk - 1 - 14.29 %   14.29 %


Statistics recorded with Counterize II - Version 2.13

Apr 7th, 2008
Login