14 Kommentare to 'OnthouMeer'
Skryf in op die Kommentaar met RSS or TrackBack to 'OnthouMeer'.
:: Trackbacks/Pingbacks ::
No Trackbacks/Pingbacks
As dit God se wil is, sal daar in 2011 ‘n 50ste Lunsklip kamp gehou word op Percy Fyfe natuur reservaat. Oor ‘n tydperk van 50 jaar het baie mense daar gekamp. Ongelukkig het ons nie meer die rekords van al die mense wat daardeur is nie maar ons weet dis baie.
Ons wil graag die jaar vier deur onder andere stories te versamel van mense wat daar gekamp het. Ons sal dit baie waardeer as jy vir ons kan stories stuur van ervaringe wat jy kan onthou van Lunsklip wat ‘n glimlag op jou gesig sit.
Lunsklip is een groot familie. Soms het dit goed gegaan en soms het dit nie goed gegaan nie. Hoe dit ookal sy, ons wil graag weet as jy iemand ken wat al op Lunsklip gekamp het. As jy weet van iemand wat daar gekamp het, maak nie saak wanneer nie, sê vir ons wie dit was en as jy kontakbesonderhede van die persoon het, stuur dit ook asseblief aan. Ons sal dit baie waardeer.
Ons sal ook graag wil hoor van alle Oud Lunsklip Offisiere. As jy daar gekamp het op een of ander tyd, laat hoor gerus van jou.
Jy kan sommer die storie of besonderhede van mense wat jy ken hieronder in die kommentaar venstertjie insrkyf en op die “Stuur” knoppie kliek.
Vriendelike ou Lunsklipgroete!

21 dae.
tot Lunsklip 2010.
Hendrik van der Merwe (Bos)
084 699 7645
Vici Page
Buitegroep 1997
082 550 6326
Buitegroep 1997
Onthou iemand die 25 skoot ligfakkel saluut wat die Noodweergroep tydens die 25ste bestaansjaar van die kamp afgevuur het?
As daar nog van die lede betrokke is by die kamp hoor ek graag van julle
Christo Baird BG93 083 707 2123
Cor Uys BG93 082 975 0040
Gerhard Cronje BG93 082 338 3132
Francois Marais Noodweer93 084 600 9112
Francois Baird BG91 082 334 8284
Wat het geword van Louis Kruger,Andil Bam,Brood Marais Ina Kleinhans en al die ander van buitegroep 75
Lunsklip bly bakgat
HI Spy
Ek is nou in Paarl n tandarts en het ander besigheid ook wat my so elke 6 weke na Gauteng laat gaan. Waar is jy nou en die ander ook.
Groete
Andre Marais
Emma Steenkamp (Kruger) Noodweer (81?) 0824150082
Lisl van Aarde NW 93 – sal haar email moet opsoek – sys nou in Australia
Gerrie Nel (Noodweer 81) 072 603 4877
Hou dit in die familie. Dogter gaan vanjaar Selfbehoud doen.
Kerngroep 1980
Selfbehoud – 1984. Noodweer 1985, Noodweeroffisier 1986 & 1987 (saam met Herman Botha – en was baie betrokke met die 25 skoot ligfakkel saluut!!)
Kontak by prinslnm@yahoo.com of +966508830957 (Saudi Arabië)
Kerngroep 1990 – Lunsklip die beste kamp ooit!
Hier is my inligting.
ek bly tans in Wellington, New Zealand.
Selfbehoud in 1985
Kerngroep in 1986
Kursus 1 in 1987
Kursusaanbieder in 1988
Waar is al die kerngroeplede van 1986?
Groetnis uit New Zealand