3 Kommentare to 'OnthouMeer'
Skryf in op die Kommentaar met RSS or TrackBack to 'OnthouMeer'.
:: Trackbacks/Pingbacks ::
No Trackbacks/Pingbacks
As dit God se wil is, sal daar in 2011 ‘n 50ste Lunsklip kamp gehou word op Percy Fyfe natuur reservaat. Oor ‘n tydperk van 50 jaar het baie mense daar gekamp. Ongelukkig het ons nie meer die rekords van al die mense wat daardeur is nie maar ons weet dis baie.
Ons wil graag die jaar vier deur onder andere stories te versamel van mense wat daar gekamp het. Ons sal dit baie waardeer as jy vir ons kan stories stuur van ervaringe wat jy kan onthou van Lunsklip wat ‘n glimlag op jou gesig sit.
Lunsklip is een groot familie. Soms het dit goed gegaan en soms het dit nie goed gegaan nie. Hoe dit ookal sy, ons wil graag weet as jy iemand ken wat al op Lunsklip gekamp het. As jy weet van iemand wat daar gekamp het, maak nie saak wanneer nie, sê vir ons wie dit was en as jy kontakbesonderhede van die persoon het, stuur dit ook asseblief aan. Ons sal dit baie waardeer.
Ons sal ook graag wil hoor van alle Oud Lunsklip Offisiere. As jy daar gekamp het op een of ander tyd, laat hoor gerus van jou.
Jy kan sommer die storie of besonderhede van mense wat jy ken hieronder in die kommentaar venstertjie insrkyf en op die “Stuur” knoppie kliek.
Vriendelike ou Lunsklipgroete!

2 maande en 29 dae.
tot Lunsklip 2009.
| M | T | W | T | F | S | S |
|---|---|---|---|---|---|---|
| « Dec | ||||||
| 1 | 2 | 3 | 4 | |||
| 5 | 6 | 7 | 8 | 9 | 10 | 11 |
| 12 | 13 | 14 | 15 | 16 | 17 | 18 |
| 19 | 20 | 21 | 22 | 23 | 24 | 25 |
| 26 | 27 | 28 | 29 | 30 | 31 | |
Hendrik van der Merwe (Bos)
084 699 7645
Vici Page
Buitegroep 1997
082 550 6326
Buitegroep 1997