SienMeer

Geplaas Deur red

LUNSKLIP 2009 FOTOS

Lunsklip 2009 Selfbehoudfotos

Lunsklip 2009 Buitegroepfotos

Lunsklip 2009 Varia fotos

Lunsklip 2009 Matrix fotos

Lunsklip 2009 Offisiere fotos



FACEBOEK (GELAATBLAD)

Jy kan ons ook op FaceBook opsoek. As jy reeds ‘n lid op Facebook is, besoek ons deur op hierdie skakel te klik: Lunsklip Facebook Groep.

As jy nog nie op Facebook geregistreer is nie: Het jy al gehoor van Facebookless-ness…? Min mense wil iets met jou te doen het as jy dit nie het nie…

Maar, moenie bekommerd wees nie. Gaan net na Facebook en registreer as gebruiker. Soek vriende op (tik lunsklip in die soekvenstertjie) en PAPKUIL (dis die Afrikaans vir “Voila”)!

Apr 9th, 2008

No Comments! Be The First!

Antwoord hierdie kommentaar

Login