Suntech Power Holdings, China se grootste vervaardiger van sonpanele, sê hy het ’n kontrak onderteken om ’n sonkragstasie in Suid-Afrika te ontwikkel. […]
Onafhanklike kragprodusente sal nóg langer moet wag vir die finale reëls op grond waarvan besluit sal word wie kwalifiseer vir die regering se aansporingstariewe vir hernieubare energie. […]
“Hierdie tye leer ons om mededeelsaamheid tot lewensfilosofie te verhef. Wat die hemele ons skenk bo en behalwe ons karigste behoeftes, beskou ons as trustgoed wat ons moet aanwend ten bate van ons mede-broers in die verdrukking.” deur Roland Schickerling - 13 Junie 1901, Hoe Ry die Boere - Joernaal uit die Tweede Vryheidstryd