“Hierdie tye leer ons om mededeelsaamheid tot lewensfilosofie te verhef. Wat die hemele ons skenk bo en behalwe ons karigste behoeftes, beskou ons as trustgoed wat ons moet aanwend ten bate van ons mede-broers in die verdrukking.” by Roland Schickerling - 13 Junie 1901, Hoe Ry die Boere - Joernaal uit die Tweede Vryheidstryd