Category Archives: Algemeen

Keurkamp 2009 Uitslae: Keurgroepe 2010

Die afgelope naweek is die Verkenners wat keurkamp deurloop het gekeur vir die onderskeie keurgroepe vir 2010. Hier is die uitslae. Buitegroep 2010 Olga Lombard Anina Jansen van Rensburg Jana Kruger Mercia Prinsloo Cecile Bisschoff Jeanne-Louise Lamont Helena Grobler Francois … Continue reading

Posted in Algemeen | Tagged , , | 1 Comment

Keurkamp 2009

Beste Verkenner, ouer, kommandoleier, offisier, Ons jaarlikse keurkamp vind hierdie jaar plaas vanaf 11-14 Desember. Volg hierdie skakel om die inskrywingsbrief in te vul en stuur dit asseblief terug na Janie van Heerden, ons kampsekretaresse. Vriendelike groete, Jan van Heerden … Continue reading

Posted in Algemeen | Tagged , , | Leave a comment

Vriende van Percy Fyfe: Stigtingsvergadering amper afgebrand…

Ek het gemengde gevoelens. Aan die een kant is daar slegte nuus maar aan die ander is daar groot geleentheid. Eers die slegte kant: Lunsklip kampterrein is die afgelope twee dae gedeeltelik vernietig in ‘n veldbrand wat buite beheer geraak … Continue reading

Posted in Algemeen | 1 Comment

Wat’s Nuut?

Beste Lunsklipper, Ons het onlangs nuwe byvoegings tot ons internet blaaie gemaak. 1. Facebook. Ons het ‘n lys van Lunsklip liedjies van alle tye geplaas. Gaan gerus na ons Facebook blad en stem vir jou gunstelling Afrikaanse Lunsklip liedjies of … Continue reading

Posted in Algemeen, Selfbehoud | Tagged , , | Leave a comment

Lunsklip Kampbrief en Vorms vir 2009

Kliek op die gepaste skakel hieronder: Lunsklip Kampbrief 2009 Verkenner Inskrywingsvorm 2009 Offisiere Inskrywingsvorm 2009 Opgaaf Vorm 2009

Posted in Algemeen, Offisiere, Selfbehoud | Tagged | Leave a comment

Navraag Vorm

Indien jy enige navraag oor die kamp het, vra gerus hier. Vul net die verlangde velde in en druk die “Stuur” knoppie.

Posted in Algemeen | Tagged | Leave a comment

Keurkamp 2008 Uitslae

Liewe Verkenner, Baie geluk aan die volgende keurgroeplede vir Lunsklip 2009! Annemarie Olivier Buitegroep Magde-Mari Greeff Buitegroep Marie Lombard Buitegroep Karien Van Niekerk Buitegroep Jenna Barnardt Buitegroep Jana Roos Buitegroep Zelda Vd Walt Buitegroep Yolandi Laubscher Buitegroep Janine Laubser Buitegroep … Continue reading

Posted in Algemeen, Keurgroepe | Tagged , | Leave a comment

Keurkamp 2008 Brief en Inskrywingsvorm

Indien jy Keurkamp 2008 wil bywoon gaan jy die kampbrief asook die inskrywingsvorm benodig. Kry dit hier => Kambrief en Inskrywingsvorm

Posted in Algemeen, Selfbehoud | Tagged , | Leave a comment

Belangrike Datums vir 2008 en 2009

Hier is ‘n paar belangrike datums wat jy solank in jou dagboek kan aanteken. Die eerste is 2008 se Keurkampdatum. Die laaste twee is 2009 se Selfbehoud en Keurkampdatums onderskeidelik. Keurkamp 2008 – 5 tot 8 Desember 2008 Lunsklip 2009 … Continue reading

Posted in Algemeen | Tagged , | Leave a comment

Waar is daardie slideshows?

Die “videos” wat julle gesien het op die kamp kan nou afgelaai word. Onthou asb dat dit baie groot files is en jy dalk eers vir pa/ma moet vra of jy dit maar kan aflaai. Daar is 4 episodes. Die … Continue reading

Posted in Algemeen, Selfbehoud | Tagged , , | Leave a comment