Archive for the 'Kampblad' Category
Word ‘n Leier
red - Apr 7th, 2008
Toe Jesus sy dissipels geroep het om Hom te volg, het nie een van hulle gedink dat daar later aan hulle uitdagings gestel sou word wat alleen deur heldemoed aangepak sou kon word nie.
Read More..>>Huldeblyk aan Xris Jordaan
red - Apr 7th, 2008
Beste Selfbehoud, ek wil jou graag voorstel aan ‘n persoon wat diep spore getrap het in wat jy vandag ken as Lunsklip. Daardie mens is oom Xris Jordaan. Die kanse is goed dat jy nog nooit van hom gehoor het nie. Kom ek vertel jou. Hy is verlede jaar na ‘n kort siekbed oorlede. Hierdie [...]
Read More..>>
