Archive for the 'Kampleier' Category
Lunsklip is oppie “map”
red - May 5th, 2008
As jy nie weet hoe om by Lunsklip uit te kom nie, gaan kyk gerus op die web by
GoogleMaps
Om een of ander rede is die “zoom” nie reg nie. “Zoom” maar net uit dan kan jy beter sien.
Alternatiewelik kan jy GoogleEarth oopmaak en ons ook daar kry. GoogleEarth
Word ‘n Leier
red - Apr 7th, 2008
Toe Jesus sy dissipels geroep het om Hom te volg, het nie een van hulle gedink dat daar later aan hulle uitdagings gestel sou word wat alleen deur heldemoed aangepak sou kon word nie.
Read More..>>
