Bewaring
Lunsklip
Voortrekkers
Recent Comments
- Christoph Booysen on OnthouMeer
- Hendrilien on Keurgroepe 2011
- Hendrilien on KEURKAMP 2010
- Christo Strauss on OnthouMeer
- Ane Lombaard on Kampbriewe en vorms vir Lunsklip 2011
Aanhalings
“Enige sot kan hom verheug in 'n oorwinning maar dit vereis mannemoed om die een neerlaag na die ander te verduur. 'n Oorwinning bring glorie aan die geringste maar die ware toets vir moed is neerslae.”
deur Roland Schickerling - 9 September 1901, Hoe Ry die Boere - Joernaal uit die Tweede Vryheidstryd
Category Archives: keurkamp
Keurkamp
Hier is die keurkamp-brief vir verkenners: Keurkamp 2011
KEURKAMP 2010
Kampbrief en Vorms Hier is die kampbrief en vorm vir Keurkamp 2010 Keurkamp 2010 Kampbrief Keurkamp 2010 Inskrywingsvorm
Posted in Algemeen, keurkamp, Selfbehoud
1 Comment
Keurkamp 2009 Kampbrief
Beste Verkenner, ouer, kommandoleier, offisier, Ons jaarlikse keurkamp vind hierdie jaar plaas vanaf 11-14 Desember. Jy kan die kampbrief met kampreels en inligting oor wat jy gaan nodig kry hier aflaai. Vriendelike groete, Jan van Heerden Kampleier