Archive for the 'Kommentaar' Category

Lunsklip is oppie “map”

red -

As jy nie weet hoe om by Lunsklip uit te kom nie, gaan kyk gerus op die web by
GoogleMaps
Om een of ander rede is die “zoom” nie reg nie. “Zoom” maar net uit dan kan jy beter sien.
Alternatiewelik kan jy GoogleEarth oopmaak en ons ook daar kry. GoogleEarth

Read More..>>

Nuwe Gasteboek: SêMeer…

red -

Na baie jare spog die Lunsklip webblad nou weer met ‘n gasteboek. Daar is nog heelwat Brits op die blad maar Andreas sal vir ons moontlik aandag kan gee met ‘n vertaling of twee.
Die gasteboek het ‘n sekuriteitsmeganisme om te keer dat allerhande nare internet outjies die blad kaap. Jy sal ‘n grafiese beeld met [...]

Read More..>>

Dankie Guss!

andreas -

Die nuwe webblad lyk baie goed, dankie vir die moeite en tyd wat jy hierin sit!

Read More..>>

Login