VraMeer

Gereelde Vrae word hier Beantwoord

As jy enige vrae het kan jy dit hier vrae. Ons sal so gou as moontlik antwoord.

1. Wie is die Kampleier? Hoe kry ek hom in die hande?

Die Kampleier is Malan Le Roux

Selnommer: 082 873 3775

E-pos: malan@lunsklip.org.za

2. Wie is die administratiewe persoon op die kamp? Hoe kry ek haar in die hande?

Die Adjunk Kampleier Administrasie is Janie van Heerden

Foon/Faksnommer: (012) 996-0201

E-pos: janie@lunsklip.org.za

Vrae oor die Webblad

1. Moet ek geregistreer wees om ‘n kommentaar te kan laat?

Nee, maar die webmeester moet die eerste kommentaar wat jy skryf goedkeur. Dis maar net om te verhoed dat gemorsposfanatici en ander internet goggas die blad infesteer.

2. Ek wil self ‘n berig/artikel plaas, hoe doen ek dit?

1. Versoek die webmeester, vriendelik, om jou te registreer as ‘n gereelde rubriekskrywer.

2. Hy sal dit doen.

3. Skryf gereelde rubrieke en plaas dit op die blad.

As jy nie hierbo regkom nie, stuur asb vir ons ‘n boodskap via die onderstaande vormpie. Dankie vir jou belangstelling en deelname.

Jou naam (Vereiste)

Jou E-posadres (vereiste)

Onderwerp

Boodskap

captcha
Vul assseblief die kode net soos dit hierbo staan in die veld hieronder in, en druk die \"Stuur\" knoppie. Dit is om te voorkom dat ongure e-posse ons oorval.

3 Responses to VraMeer

  1. Ek wil net vra waar ons daardie foto’s en slideshows van Selfbehoud, wat hulle vir ons in die aande gewys het, kan kry? Dankie!

  2. admin says:

    Hallo Annemarie,

    Dankie vir jou navraag. Ek het die ‘slideshows’ opgesit. Volg hierdie skakel. Onthou dat die “files” baie groot is. Dink dus mooi of jy dit alles wil aflaai.

    Slideshows

    Red.

  3. Marie Lomabard says:

    waar kan ek dalk die kamplys kry vir keurkamp?want ons kampgelde is klaar in..maar het geen idee wat om intepak nie??
    Dankie.. :D

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>